play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Ettiene Venter

SONDAE 17H00 - 19H00

Background

Voor die Sondag-Blues heeltemal inskop, kuier ek saam met jou. Ek deel ook wenke oor wat jy kan doen in en om die Moederstad, wat op jou Netflix-speellys hoort te wees en sommer net ’n paar “Het-jy-geweet” feite wat jou dalk kan help wanneer jy jou volgende Trivial Pursuit aand het. Kom speel saam en sien of jy met ’n paar leidrade die liedjie van die week kan raai. Dit alles, elke Sondag tussen 17h00 en 19h00.