play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Golden Oldies

aangebied deur Jaco de Villiers - ELKE SONDAG 11h00 - 14h00

Background

As jy hou van goue oue treffers dan beter jy seker maak jy skakel Sondae tussen 11:00 en 14:00 in saam met Jaco de Villiers. Ons luister na die beste goue oues, ons speel ‘n oldie teen oldie, speel die “One piece oldie” speletjie, luister saam na ‘n mini-konsert van ‘n kunstenaar, kyk watter bekende persone verjaar en wat in geskiedenis gebeur het. Ons sluit die program af met jou nr. 1 treffer van die VSA, SA of VK. Jy wil dit beslis nie misloop nie.