play_arrow
Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
aangebied deur Le-Lue - WEEKSDAE 09h00 - 11h00
As jy na Le-Lue luister, weeksdae tussen 9h00 en 11h00, sal jy daarna goed voel oor jouself, die lewe en almal om jou! Sy glo in positiwiteit en om die luisteraar te vermaak op ‘n intelligente manier. Jy kan uitsien na interessante gesprekspunte waaraan die luisteraars ook kan deelneem, nuwe musiek wat vrygestel word en gemaklike onderhoude met die land se bekendes. Van tuinmaak, boekresensies, resepte deel en “toddler tantrums” bespreek tot insiggewende gesprekke oor AI, die toekoms van ons kinders en die belangrikheid van geestesgesondheid sal jy alles gedurende Le-Lue se program vind. Maak seker jy’s ingeskakel!