Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
aangebied deur Doccie Shields - WEEKSDAE 05h00 - 06h00
Elke weeksoggend tussen 5h00 en 6h00 kan jy uitsien na die Pre-Brêkfis program saam met Doccie Shields. Hy sit die huppel in jou stap met die lekkerste musiek, interressante lobkrappers, raaisels en hier en daar ‘n motiverings slagspreuk of twee. Hy hou jou op hoogte van die nuutste in nuus, weer en verkeer. Te danke aan ons luisteraars van regoor die wêreld maak hy ook seker jou maagspiere is goed opgewarm, want ‘n goeie lagsessie is verseker op die spyskaart. Beslis ‘n aksie-belaaide uur gewaarborg!