play_arrow
Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
aangebied deur Tommy Dell - ELKE SONDAG 17h00 - 19h00
| Sondag | 17:00 | trending_flat | 19:00 |
|---|
Die Country-legende Tommy Dell het by die Bokspan aangesluit. Tommy is reeds 50 jaar in die bedryf en spog met 11 goue albums op sy kerfstok. Hy verras ons luisteraars met ‘n Country-program uit die boonste rakke. Sien uit na “Vandag en Gister se musiek” met kompetisies, pret en luisteraarsdeelname. Tommy beloof meer as net ‘n gewone radioprogram – inderdaad “Iets Ouds, Iets Nuuts, Iets Geleen en Iets Blou!” Maak seker jy’s elke Sondag tussen 17h00 en 19h00 ingeskakel!