STEFAN (STEM) LE ROUX

Naam: Stefan (Stem) le Roux
Titel by Bok: Inhoudbestuurder en mede-omroeper op BokBrêkfis
Geboorte Dorp: Bellville
Gunsteling Kleur: Rooi
Gunsteling Kos: Krummel varktjops (maar net as ek dit maak)
Gunsteling Tydverdryf: Musiek
Celeb Crush: Leandie du Randt (sy’s weer single!)
Droom Vakansie: Sand, see en cocktails op ’n eiland met geen “wifi” nie
Vrees: Slange wat vinniger seil as wat ek kan hardloop
Stokperdjie: Draaitafels en vinyls
Geheime Talent: Dis ’n geheim
Slegste Gewoonte: Ek byt somtyds my naels
Jou tema lied vir jou lewe: Staying Alive van die Bee Gees – want dis die doelwit
Koffie / Tee
McDonalds / KFC Nie een van die twee meer nie
Geld / Roem
Soet / Sout
Pasta / Pizza
Winter / Somer
Kat / Hond
Oggend / Aand
Radio / TV
Beste Bok Oomblik: BokBoot in die DJ-boks begin van die jaar
Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Bokkies!
Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik). Toe ek die Wooden Mic wen! Want ek hou nie van verloor nie!