Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Success Lekabe

Weeksdae 13:00 - 15:00

STEM (STEFAN) LE ROUX

Naam: Stefan (Stem) le Roux

Titel by Bok: Inhoud Bestuurder asook mede-omroeper op #Brekfis & Bemarker

Geboorte Dorp: Bellville

Gunsteling Kleur: Rooi

Gunsteling Kos: My broer se suster se kos. Ek kuier gereeld daar

Gunsteling Tydverdryf: Musiek

Celeb Crush: Lank terug was dit Jennifer Love Hewitt. Nogsteeds Jennifer Love Hewitt

Droom Vakansie: Enige plek waar cocktails oor spierwit sand op ‘n skinkbord aangedra word na my toe

Vrees: Slange

Stokperdjie: Werk hahaha. My nuwe stokperdjie in 2018 gaan kosmaak wees

Geheime Talent: Ek is eintlik deep down a genius!

Slegste Gewoonte: Byt my naels

Jou tema lied vir jou lewe: Hakuna Matata vir so lank jy kan 

Koffie / Tee

McDonalds / KFC   Chicken Wings! 

Sjokolade / Vanilla

Geld / Roem   Genoeg van altwee?

Soet / Sout

Pasta / Pizza 

Winter / Somer

Kat / Hond

Oggend / Aand    

Radio / TV

Beste Bok Oomblik: Na elke groot event as die Bok Span hul 1ste drankie saam geniet!

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event):  Bokkies! 

Jy gaan op ‘n tropiese vakansie en moet een Bok Kollega saam vat, wie sal dit wees en hoekom?

Sy kan saamkom as sy kan braaibroodjies maak.

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik).

Kom na die Bokkies toe en hoor dit vir jouself! 😉  Daar is ‘n paar van hulle