Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn

#StopPlaasMoorde

Ons deel graag hierdie video van ‘n boer in nood wat sy hart uitstort oor die plaasmoorde! Ons gesels môre oggend ook met Steve Hofmeyr net na 07h15 oor hierdie baie ernstige krisis in ons land! Mag ons almal saam staan en ‘n stop sit teen die wrede aksies! Ons vra dat almal swart sal dra hierdie Maandag 30 Oktober ter ondersteuning vir ons land se boere!
#SAStaanSaam #StopPlaasMoorde #SwartMaandag #DitMoetNouStop#BoereKrisis #BlackMonday

 

Share this article