Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Success Lekabe

Weeksdae 13:00 - 15:00

SUCCESS LEKABE

Naam: Success Lekabe

Titel by Bok: Omroeper

Geboorte Dorp: Potchefstroom

Gunsteling Kleur: Geel/Swart

Gunsteling Kos: Ek eet alles 🙂

Gunsteling Tydverdryf: Tyd saam vriende

Celeb Crush: Gerard Butler

Droom Vakansie: Mozambique

Vrees: Slange/Spinnekoppe

Stokperdjie: Werk nog aan een

Geheime Talent:

Slegste Gewoonte: Wyn….LOL!

Jou tema lied vir jou lewe: It’s My Life – Bon Jovi

Koffie / Tee

McDonalds / KFC   Ek LOOVVEE Honder sooo KFC 😉

Sjokolade / Vanilla

Geld / Roem

Soet / Sout

Pasta / Pizza    Albei

Winter / Somer    Definitief Somer!

Kat / Hond

Oggend / Aand

Radio / TV     Radio in die kar en TV by die huis

 

Beste Bok Oomblik: 

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event):  Bokkies Toekenings en Bootvaart

Jy gaan op ‘n tropiese vakansie en moet een Bok Kollega saam vat, wie sal dit wees en hoekom?

Joey Reinders. Sal die mees epic tyd hê.

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik).

Die eendag toe ek net kla maak met my link en wil liedjie vries. Toe se ek my muis (rekenaar se muis) het dood gegaan. OMW

Die ander een was toe ek Jakes Gravel gesê het in plaas van Jakes Gerwel.

Naam: Success Lekabe

Titel by Bok:

Geboorte Dorp:

Gunsteling Kleur:

Gunsteling Kos:

Gunsteling Tydverdryf:

Celeb Crush:

Droom Vakansie:

Vrees:

Stokperdjie:

Geheime Talent:

Slegste Gewoonte:

Jou tema lied vir jou lewe:

Beste Bok Oomblik:

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event):  

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik).