TAMMY

Naam: Tammy Rabe
Titel by Bok: Sosiale Media, Grafiese Ontwerper en Webtuiste Administrateur
Geboorte Dorp: Sandton, Johannesburg
Gunsteling Kleur: Wit en Mint Groen of See Blou
Gunsteling Kos: Seekos – Sushi, Kreef, Mossels….
Gunsteling Tydverdryf: By die see te wees, saam met familie te wees, my kinders en my hartsmense. Verkieslik almal by die see 🙂
Celeb Crush: Ryan Reynolds
Droom Vakansie: Enige eiland vakansie, tropies! Son, see en sand!
Vrees: Paddas! Grghghhhh
Stokperdjie: Seker maar my kinders 😉 Of lees…
Geheime Talent: Enige kunste…skets, verf…
Slegste Gewoonte: Sjoe, ek het dalk te veel…
Jou tema lied vir jou lewe:
Koffie / Tee Koffie, Koffie, Koffie!!
McDonalds / KFC
Sjokolade / Vanilla
Geld / Roem
Soet / Sout
Pasta / Pizza
Winter / Somer – Somer, Son, See, Sand, Strand 🙂
Kat / Hond
Oggend / Aand
Radio / TV Niks lekkerder as ‘Binge’ TV nie 😉
Beste Bok Oomblik: Al ‘n hele paar gehad! 🙂 Van my aanstelling, tot wanneer my ontwerpe in Die Burger beland het. Wanneer jy na dae of weke se harde werk, jou uitresultaat sien! 😀
Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Bokkies en natuurlik die Bok Bootvaart! Op die see sonder sein en saam met wonderlike mense!
Jy gaan op ‘n tropiese vakansie en moet een Bok Kollega saam vat, wie sal dit wees en hoekom?
Hmm, sal seker Maresa wees. Voel altyd rustig saam met haar, kan altyd lekker lag en natuurlik land en sand gesels oor ALS!
Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik).
Ek is nie ‘n omroeper nie, maar ekt ‘n hele paar Wooden Mic oomblikke! Van spelfoute tot deur die mis wees en simpel vrae vra.