Baie geluk aan Maryké Blom en Ilze Herfurth wat die 2 kajuite gewen het!!!
WEN! WEN! WEN!
Staan ‘n kans om een van 2 Kajuite te wen op die MSC Sinfonia vanaf Durban na Pomene Eiland met komplimente van SMG Tygervallei / Kaapstad!
Besoek ons Facebook blad om te sien hoe jy kan WEN!
Kompetisie sluit Vrydag 27 Oktober om 17h00 en die wenner word Maandag 30 Oktober tydens die #Brekfis program aangekondig.
*Bepalings en Voorwaardes geld
#WENMetSMG #BokRadioOpSyBeste #KrySolankJouPaspoortGereed #OnsGaanSeeToe
Besoek ons Facebook blad hier om in te skryf: Kompetisie is Hier