WILINDA FORD

Naam: Wilinda Ford
Titel by Bok: HOOP – Projekbestuurder
Geboorte Dorp: Pinelands, Vincent Palloti Hospitaal
Gunsteling Kleur: Blou
Gunsteling Kos: Kerrie
Gunsteling Tydverdryf: Musiek en ’n vleisie op die kole
Celeb Crush: Manie Jackson
Droom Vakansie: Griekeland
Vrees: Slange en spinnnekoppe
Stokperdjie:
Geheime Talent: Bemarking is eintlik my sterkpunt. Ek kan ys aan ’n eskimo verkoop
Slegste Gewoonte: Rook
Jou tema lied vir jou lewe: The wonder of you
Koffie / Tee
McDonalds / KFC
Geld / Roem Nie een nie. Ware geluk en vrede in my hart.
Soet / Sout
Pasta / Pizza
Winter / Somer
Kat / Hond
Oggend / Aand
Radio / TV
Beste Bok Oomblik: Desember 2018 toe Wimpie vir my ’n pos aangebied het om Bok Radio se liefdadigheidsbeen te bestuur. Ek kon nie ophou huil nie! Dankbaar!!!
Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Bokkies…wat ’n belewenis!
Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik):