Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

Success Lekabe

Weeksdae 13:00 - 15:00

WIMPIE VAN DER SANDT

Naam: Wimpie van der Sandt

Titel by Bok: Besturende Direkteur

Geboorte Dorp: Springs

Gunsteling Kleur: Blou

Gunsteling Kos: Curry

Gunsteling Tydverdryf:  Braai

Celeb Crush: Angelina Jolie

Droom Vakansie: Everest

Vrees: Alleen wees

Stokperdjie: Golf

Geheime Talent: Ek kan regtig baie lekker kos maak…

Slegste Gewoonte: Snork!

Jou tema lied vir jou lewe: Don’t stop believing – Journey

Koffie / Tee   Iced Tea 

McDonalds / KFC  

Sjokolade / Vanilla    JellieBabies

Geld / Roem    Nie een nie, geluk!

Soet / Sout

Pasta / Pizza    Vleis!

Winter / Somer

Kat / Hond

Oggend / Aand

Radio / TV     Beeldradio!

 

Beste Bok Oomblik: 28 Maart 2011, eerste Bok Radio Uitsending

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event):  Bokkies en Tydloos, my kinders…

Jy gaan op ‘n tropiese vakansie en moet een Bok Kollega saam vat, wie sal dit wees en hoekom?

Le-Lue, sy kan my altyd laat lag en Heinrich, want hy is meer useless as ek met DIY.

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik).

Daar was ‘n liedjie van ‘n band R5 en ek het dit uitgespreek as vyf Rand!