WYNAND VAN HEERDEN

Naam: Wynand (A) van Heerden
Titel by Bok: Stasiebestuurder
Geboorte Dorp: Middelburg, Mpumalanga
Gunsteling Kleur: Groen
Gunsteling Kos: Enige iets met maelvleis
Gunsteling Tydverdryf: Om te gaan fliek en om tyd saam met goeie vriende te spandeer
Celeb Crush: Dave Franco
Droom Vakansie: Iewers op ’n eiland…privaat
Vrees: Spinnekoppe!!!
Stokperdjie: Om te stap…ver te stap!
Geheime Talent: Ek kan so klein bietjie orrel en kitaar speel
Slegste Gewoonte: Probeer altyd om alles vir almal makliker te maak
Jou tema lied vir jou lewe: Today is the day – P!nk
Koffie / Tee
McDonalds / KFC
Geld / Roem
Soet / Sout
Pasta / Pizza
Winter / Somer
Kat / Hond
Oggend / Aand
Radio / TV
Beste Bok Oomblik: Die dag toe 98.9fm goedgekeur is … en die partytjie daarna!
Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event): Die jaarlikse Bokkie-toekennings
Jou Bok Wooden Mic oomblik (Blonde Oomblik): Ek het vir ‘n luisteraar (wat deur ‘n moeilike tyd gaan, en ‘n mooi liedjie aanvra), PER ONGELUK, sonder dat ek besef wat die volgende liedjie op my speellys is … Andre De Villiers se “Get Over It” gespeel