Bok Radio 98.9fm - Luister Aanlyn
MSP BokBrekfis
NOU OP DIE LUG

#PreBrêkfis met Yolandie Viljoen

Weeksdae 05:00 - 06:00

YOLANDIE VILJOEN

Naam: Yolandie

Titel by Bok: Omroeper

Geboorte Dorp: Prieska

Gunsteling Kleur: Deesdae ’n bietjie swart mal

Gunsteling Kos: Enige Seekos… en ‘n lekker fillet met kapok aartappels en ‘n heerlile glas rooiwyn…nou dat ek daaraan dink. Kos is my lewe!

Gunsteling Tydverdryf: Nou dat Game of Thrones verewig verby is weet ek nie!!! Neeeeeee!!!

Celeb Crush: Ryan Reynolds

Droom Vakansie: Wyn drink en salami eet in Apricale

Vrees: Hoogtes en reptiele

Stokperdjie: Komiese sketse skryf

Geheime Talent: Ek bak ’n bevange pannekoek

Slegste Gewoonte: Laat wees

Jou tema lied vir jou lewe: One Republic – I lived

Koffie / Tee

McDonaldsKFC  

Geld / Roem Albei…I want to be rich and famous baby! 😂

Soet / Sout

PastaPizza 

Winter / Somer

Kat / Hond  Almal verdien ‘n bietjie Schnauzer liefde…hahhahhaha

Oggend / Aand  Ek is ’n naguiltjie

Radio / TV  Albei

Beste Bok Oomblik: Toe ek dié Bokkie-toekenning gewen het…kry nou nog ’n knop in my keel!

Gunsteling Bok Gebeurtenis (Event):  Dis ’n no-brainer…Die Bok Boot!

Jou Bok Wooden Mic oomblik? (Blonde Oomblik). Toe ek “My Shitty Bus” in plaas van “My City Bus” op die lug gesê het 😂😂😂