Kinderbeskermingsweek Ep.4 Nadine Blom
Sjean Smit van Badisa Trio het weer in die ateljee kom kuier. Dié keer om te gesels oor “Thursdays in Black”. ’n Internasionale veldtog wat deur die dra van swart klere stille protes lewer teen seksuele en geslagsgeweld. Daar word ook gepraat oor die Badisa Trio-poppekasproduksies wat gratis by skole aangebied word.