Now on air
Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
Now on air
Elke weeksoggend tussen 5h00 en 6h00 kan jy uitsien na die Pre-Brêkfis program saam met Doccie Shields.
closeBok Brêkfis gaan oor die konneksie wat ons het met ons luisteraars. Ons fokus op inhoud waarmee ons luisteraars kan identifiseer, sodat jy deel voel van die program. Die liefde vir musiek, sport en Suid-Afrika dryf die ons na ons uiteindelike doel elke oggend – om jou, die een wat luister, met 'n glimlag by die werk te kry!
closeZiaan Siems kuier elke weeksdag tussen 11h00 en 13h00 saam met jou.
closeKort en kragtig, maar aksiebelaaid! Dit is hoe Heinrich du Plooy, die HHH-Show beskryf.
closeMartin van der Merwe en Yolandie Viljoen is in beheer van die middagritprogram, "Huiswaarts", weeksdae tussen 15h00 en 18h00
closeAs jy hou van ‘n wye verskeidenheid musiek sal jy nie teleurgesteld wees as jy inskakel tussen 18h00 en 21h00 op weeksaande nie.
closeElke weeksoggend tussen 5h00 en 6h00 kan jy uitsien na die Pre-Brêkfis program saam met Doccie Shields.
closeDINSDAEOGGENDE IS "TECHNO TUESDAY" Bok Brêkfis gaan oor die konneksie wat ons het met ons luisteraars. Die Brêkfis span wat bestaan uit Wimpie, Le-Lue en Stem fokus op inhoud waarmee ons luisteraars kan identifiseer, sodat jy deel voel van die program. Die liefde vir musiek, sport en Suid-Afrika dryf die ons na ons uiteindelike doel elke oggend – om jou, die een wat luister, met 'n glimlag by die werk te kry!
closeZiaan Siems kuier elke weeksdag tussen 11h00 en 13h00 saam met jou.
closeKort en kragtig, maar aksiebelaaid! Dit is hoe Heinrich du Plooy, die HHH-Show beskryf.
closeMartin van der Merwe en Yolandie Viljoen is in beheer van die middagritprogram, "Huiswaarts", weeksdae tussen 15h00 en 18h00
closeAs jy hou van ‘n wye verskeidenheid musiek sal jy nie teleurgesteld wees as jy inskakel tussen 18h00 en 21h00 op weeksaande nie.
closeElke weeksoggend tussen 5h00 en 6h00 kan jy uitsien na die Pre-Brêkfis program saam met Doccie Shields.
closeWOENSDAE VAT ONS JOU BIETJIE TERUG IN TYD!

closeELKE DONDERDAGOGGEND IS DIT COUNTRY THURSDAY OP BOK BRÊKFIS! Bok Brêkfis gaan oor die konneksie wat ons het met ons luisteraars. Die Brêkfis span wat bestaan uit Wimpie, Le-Lue en Stem fokus op inhoud waarmee ons luisteraars kan identifiseer, sodat jy deel voel van die program. Die liefde vir musiek, sport en Suid-Afrika dryf die ons na ons uiteindelike doel elke oggend – om jou, die een wat luister, met 'n glimlag by die werk te kry!
closeZiaan Siems kuier elke weeksdag tussen 11h00 en 13h00 saam met jou.
closeKort en kragtig, maar aksiebelaaid! Dit is hoe Heinrich du Plooy, die HHH-Show beskryf.
closeMartin van der Merwe en Yolandie Viljoen is in beheer van die middagritprogram, "Huiswaarts", weeksdae tussen 15h00 en 18h00
closeAs jy hou van ‘n wye verskeidenheid musiek sal jy nie teleurgesteld wees as jy inskakel tussen 18h00 en 21h00 op weeksaande nie.
closeElke weeksoggend tussen 5h00 en 6h00 kan jy uitsien na die Pre-Brêkfis program saam met Doccie Shields.
closeVRYDAEOGGENDE VERMAAK ONS JOU MET DIE BESTE ROCK KLANKE VAN REG OOR DIE WÊRELD!
closeZiaan Siems kuier elke weeksdag tussen 11h00 en 13h00 saam met jou.
closeKort en kragtig, maar aksiebelaaid! Dit is hoe Heinrich du Plooy, die HHH-Show beskryf.
closeMartin van der Merwe en Yolandie Viljoen is in beheer van die middagritprogram, "Huiswaarts", weeksdae tussen 15h00 en 18h00
closeAs jy hou van ‘n wye verskeidenheid musiek sal jy nie teleurgesteld wees as jy inskakel tussen 18h00 en 21h00 op weeksaande nie.
closeDie "British & American Rewind Show" met Brian Oxley bied jou die treffers van die wêreld se twee top vervaardigers van musiek, die VK en die VSA.
closeHoe lyk jou naweek planne? Is daar 'n ellelange DIY lysie wat jou al vroeg-vroeg uit die vere het, of beplan jy net 'n rustige oggend met koffie en musiek?
closeSkakel in elke Saterdag tussen 11h00 en 14h00 saam met Big Nik vir die Amptelike Bok Radio Top 30.
closeVroue kan nie bestuur nie of kan hulle? Die stryd tussen geslagte duur voort! Luister na die egpaar, Carl en Jeanette, terwyl hulle menings deel in die weeklikse 25 minute "Wiele-2-Wiele" radioprogram.
closeRock musiek? Op FM? Vir 2 ure lank? Ja! Elke Saterdagaand vanaf 22h00 tot 00h00
closeSkakel elke Sondag tussen 7h00 en 9h00 in vir al jou hoogtepunte van die week. As jy dalk iets misgeloop het en weer daarna wil luister, is hiérdie beslis die tyd om jou radio aan te skakel!
closeHoe lyk jou naweek planne? Is daar 'n ellelange DIY lysie wat jou al vroeg-vroeg uit die vere het, of beplan jy net 'n rustige oggend met koffie en musiek?
closeElke Sondag tussen 11h00 en 14h00 kan jy inskakel saam met Ziaan Siems en saam luister na al die goue treffers van jare gelede.
closeSkakel elke Sondagmiddag tussen 17h00 en 19h00 in saam met Ettiene Venter en sluit jou naweek af op ’n hoë noot...net betyds vir die 20:00 rolprent.
closeKaapstad Hawe — Kaapstad
Grand Arena, GrandWest — Kaapstad
3 days ago
5 days ago
5 days ago
6 days ago
6 days ago
Huldeblyke stroom in na die dood van die voormalige minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan. Gordhan is vanoggend op die ouderdom van 75 oorlede.
Najwa Dirk, wat skuldig bevind is aan die moord op haar man, die musiek-ikoon Taliep Petersen, in 2006, is na 18-jaar parool toegestaan.
Hoenderpryse sal na verwagting vanjaar met slegs een-persent styg, vergeleke met onlangse dubbelsyfer-verhogings.
SA Rugby het die voormalige kaptein van die Springbok Sewes, Phillip Snyman, amptelik aangestel as hoofafrigter van die Blitsbokke tot die Olimpiese Spele in Los Angeles in 2028.
Speurders van die Wes-Kaapse Ernstige en Geweldsmisdaadeenheid soek gewapende mans wat drie mans in Nyanga, Kaapstad, doodgeskiet en vyf gewond het.
LUISTER GERUS WEER NA JOU GUNSTELING OMROEPERS.
Bok Radio
Winkel A1, Cape Gate Décor Centre, Nitida Rylaan, Brackenfell, Kaapstad, 7560
Tel: 021 983 2201
Telegram: 074 2000 989
Email: info@bokradio.co.za
© 2022 BOK RADIO – DIE BETER ALTERNATIEF. ALL RIGHTS RESERVED