Tommy Dell
aangebied deur Tommy Dell - ELKE SONDAG 17h00 - 19h00
Die Country-legende Tommy Dell het by die Bokspan aangesluit.
close
play_arrow
Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
aangebied deur Brian Oxley - ELKE SATERDAG 06h00 - 09h00
Die “British & American Rewind Show” met Brian Oxley bied jou die treffers van die wêreld se twee top vervaardigers van musiek, die VK en die VSA. Luister en geniet nommer 1 treffers en ’n verskeidenheid ander Top 40 treffers. Dit is ’n nostalgiese reis terug in tyd en ’n interessante vergelyking van die twee lande se musieksmaak en style. Brian bring jou ook die stories agter die liedjies, kunstenaarsonderhoude en beklemtoon historiese sport- en nuusgebeure. Sooms kan jy ook uitsien na ’n vasvra oor musiek en rolprente.
Die Country-legende Tommy Dell het by die Bokspan aangesluit.
close