play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

UIT-KLOK

aangebied deur Ziaan & Monique - WEEKSDAE 16h00 - 19h00

Background

Wat soek jy in die middag oppad huis toe? Politiek…nee dankie. Swaar gesprekke oor emosies en geld…eish, nee dankie. Jy soek woorde, woema en waansin. En dit is presies wat jy saam met Ziaan en Monique kry, weeksdae van 16h00-19h00. Die fokus is om jou pad huistoe pret te maak, jou te laat vergeet van jou dag en uitsien na jou aand. Gaan saam op ‘n rit na die verlede om “Vergete Faves” te onthou, raai saam met die Wildebeest-Musiekvasvrae. Lag, onthou en knik saam wanneer hulle gesels oor alles wat jou – wel – JY maak!


UIT-KLOK crew