play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Die Amptelike Bok Radio Top 30

aangebied deur Jaco de Villiers - ELKE SATERDAG 11h00 - 14h00

Background

Saterdag tussen 11:00 en 14:00 tel ek saam met jou die top 30 liedjies in Bok Kontrei af. Ons luister na die heel nuutste musiek en gaan selfs bietjie terug in die verlede en gaan kyk watter liedjies was treffers op die SA Top 3. Ons kyk ook na die top 3 Country liedjies. Skakel saam met my in vir die heel nuuste treffers.