play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

SPORT met Ettiene Venter

SATERDAE 15H00 - 17H00

Background

 NUWE TYE, SELFDE GEES!

Ettiene Venter is nou elke Saterdag van 15:00 tot 17:00 agter die mikrofoon – reg vir jou braaivleis-kuier op die radio! Steek jou vuur aan en skakel in vir Braai Beat BattleWie Speel Vandag?Weet Jy Wat? en natuurlik daai goue-ou treffers met Coolerbox Klanke. Jy bring die tjops, ek bring die tunes!