play_arrow
PROTECTIVE BEHAVIOURS - Hilda O Callaghan Natisha
Vandag op Wat nou Woensdag het Hilda O Callaghan van Protective Behaviours met Natisha kom gesels oor die “protective abuse”-program en die voorkoming van mishandeling by kinders… want kinderveiligheid in enige kapasiteit is almal se besigheid. http://pbsa.org.za/ Luister gerus!