Stephan Gawking - Remember the dream BigNik
Big Nik het vanoggend met Stephen Gawking gesels oor sy stryd met spinale spieratrofie en sy nuwe kragtige Mzansi-lied “Remember the Dream” wat hy saam met Nathan Blur en die Botshabelo Sunrise Choir aanmekaar gesit het. Die lied bring hulde aan die ontembare gees van Suid-Afrika. Luister gerus.