play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

play_arrow

Twee jong plaaslike Ritmiese Gimnaste verower harte

micYvon HeynstodayOctober 30, 2024

Background
  • cover play_arrow

    Twee jong plaaslike Ritmiese Gimnaste verower harte Yvon Heyns


Yvon Heyns het met twee plaaslike jong gimnaste van die Rhythmic Gymnastics Club in die Paarl, Megan le Roux en Coco Surmon, gesels. Hulle het onlangs geskiedenis gemaak as die eerste mense met Down-sindroom wat aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Spele deelgeneem het – voorwaar ‘n triomf vir inklusiwiteit en deursettingsvermoë. By verlede jaar se Down-sindroom Wêreldkampioenskappe (DSIGO) het Megan goud gewen en Coco brons behaal. Luister weer na hul verhaal van passie en harde werk wat as inspirasie dien vir almal – enige iets is moontlik!