Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief
micNatishatodayAugust 11, 2026
WAT SÊ JOU PROKUREUR - Getrouheidsfonds Natisha
Sunel Beeselaar van SP Beeselaar Prokureurs het met Natisha kom gesels oor die Getrouheidsfonds (Legal Practitioners Fidelity Fund) en hoe dit lede van die publiek beskerm. Luister gerus!