play_arrow

keyboard_arrow_right

skip_previous play_arrow skip_next
00:00 00:00
chevron_left
volume_up
chevron_left
  • cover play_arrow

    Bok Radio 98.9fm Die Beter Alternatief

Omroeper

Stem le Roux

Background

AFSKOP

met Martin, Yolandie & Stem - WEEKSDAE 06h00 - 09h00

Afskop is die nr. 1 Afrikaanse radio ontbytprogram in die Wes-Kaap. ‘n Spreukbuis vir ons luisteraars en ‘n baken van inligting vir ons gemeenskap. Ons is ‘n dinamiese span met groot persoonlikhede sowel as diverse lewenservaringe en menings. Die een ding wat ons almal in gemeen het met mekaar en ons luisteraars is ‘n gesonde sin vir humor. Ons probeer onsself nie te ernstig opvat nie, tog is ons ernstig […]



KEEP GOING

 

Wie is Stem, waar kom jy vandaan en hoe het jy in radio beland het?

Stem van Tygerberg (Parow, met ‘n view); Dit het begin by liedjies tape van die radio af,  daarna advertensies opneem, sound engineer, daarna producer en TOE – aanboord by Bok Radio!

 

Wat is jou gunsteling Bok-event? Die Bokkies en die Bokboot

 

Wie is jou gunsteling kollega en hoekom? Joey…maar eers na ’n koppie koffie

 

Wat is jou gunsteling liedjie van alle tye? Pink van Aerosmith

 

Wat is jou gunsteling kos of gereg? Dubbel krummel varktjops op ‘n Maandag, Pizza op ‘n Vrydag en skaap tjoppies op ’n Saterdag